LEVITIKUS 6:23
LEVITIKUS 6:23 Bybel vir almal (ABA)
Elke koring-offer van 'n priester moet heeltemal verbrand word. Hulle mag dit nie eet nie.”
Deel
Lees LEVITIKUS 6LEVITIKUS 6:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So moet dan elke spysoffer van 'n priester 'n voloffer wees; dit mag nie geëet word nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 6LEVITIKUS 6:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke graanoffer van dié priester word heeltemal verbrand. Dit word nie geëet nie.”
Deel
Lees LEVITIKUS 6LEVITIKUS 6:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke graanoffer van 'n priester moet 'n volledige offer wees; dit mag nie geëet word nie.”
Deel
Lees LEVITIKUS 6LEVITIKUS 6:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elke spysoffer vir die priester moet in sy geheel verbrand word; dit mag nie geëet word nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 6