LEVITIKUS 27:24
LEVITIKUS 27:24 Bybel vir almal (ABA)
Die persoon wat die grond verkoop het, moet dit in die Hersteljaar terugkry, dit is sy grond.
LEVITIKUS 27:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die jubeljaar moet die stuk land terugkom aan hom van wie hy dit gekoop het, aan hom wat in besit was van die stuk land.
LEVITIKUS 27:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die hersteljaar val die grond dan weer terug na die persoon van wie dit oorspronklik gekoop is en wie se erfgrond dit is.
LEVITIKUS 27:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die jubeljaar val die saailand weer terug aan hom van wie hy dit gekoop het, aan hom vir wie die grond erfgrond was.
LEVITIKUS 27:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In die jubeljaar moet die stuk grond teruggaan na hom van wie dit gekoop is, aan hom aan wie die grond besit het.