LEVITIKUS 27:2
LEVITIKUS 27:2 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir die Israeliete sê: Iemand maak miskien 'n gelofte aan die Here en hy wy 'n persoon aan die Here. Dan moet julle sê hoeveel hy moet betaal om die persoon weer los te koop.
LEVITIKUS 27:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand 'n besondere gelofte aflê — mense aan die HERE toewy volgens jou skatting
LEVITIKUS 27:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sê vir die Israeliete: Wanneer iemand in 'n gelofte 'n persoon aan die Here gewy het, en die persoon se loskoopwaarde moet vasgestel word
LEVITIKUS 27:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer iemand 'n buitengewone gelofte aflê, en die loskoopwaarde van persone vir die HERE bereken word
LEVITIKUS 27:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As 'n man 'n enkele gelofte maak, sal die persone volgens jou skatting vir die HERE wees.