LEVITIKUS 27:13
LEVITIKUS 27:13 Bybel vir almal (ABA)
Maar as die persoon die dier wil loskoop, dan moet hy een vyfde meer betaal.
LEVITIKUS 27:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as hy dit wil los, moet hy die vyfde deel daarvan bo jou skatting byvoeg.
LEVITIKUS 27:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die persoon self die dier wil terugkoop, moet hy twintig persent meer as die vasgestelde loskoopwaarde betaal.
LEVITIKUS 27:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die persoon dit wel wil loskoop, moet hy een vyfde by die loskoopwaarde byvoeg.
LEVITIKUS 27:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as hy dit enigsins wil loskoop, moet hy 'n vyfde deel daarvan by jou skatting byvoeg.