YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 25:8

LEVITIKUS 25:8 Bybel vir almal (ABA)

“Jy moet sewe groepe van sewe jaar tel, jy moet sewe maal sewe jaar tel, dit is 49 jaar.

Deel
Lees LEVITIKUS 25

LEVITIKUS 25:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jy moet ook sewe jaarweke tel, sewe maal sewe jaar, sodat die dae van die sewe jaarweke vir jou negen-en-veertig jaar is.

Deel
Lees LEVITIKUS 25

LEVITIKUS 25:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Tel sewe sabbatsjare af, sewe maal sewe jaar, dit wil sê nege en veertig jaar.

Deel
Lees LEVITIKUS 25

LEVITIKUS 25:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ ‘ Tel vir jou sewe sabbatsjare af, sewe maal sewe jaar, sodat die tydperk van sewe Sabbatsjare vir jou nege-en-veertig jaar gee.

Deel
Lees LEVITIKUS 25

LEVITIKUS 25:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En jy moet sewe sabbatte van jare vir jou tel, sewe maal sewe jaar; en die tydperk van die sewe jaarsabbatte sal vir jou nege en veertig jaar wees.

Deel
Lees LEVITIKUS 25

LEVITIKUS 25:8 Die Boodskap (DB)

“Tel sewe sabbatsjare af, dit wil sê sewe tye wat elkeen sewe jaar lank is, sodat dit uitwerk op ’n volle 49 jaar.

Deel
Lees LEVITIKUS 25

LEVITIKUS 25:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Tel sewe Sabbatsjare af, sewe maal sewe, ’n totaal van 49 jaar.

Deel
Lees LEVITIKUS 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's