LEVITIKUS 25:53
LEVITIKUS 25:53 Bybel vir almal (ABA)
Hy moet wees soos 'n dagloner wat in daardie jare vir die vreemdeling gewerk het. Jy moet kyk dat die vreemdeling nie hard regeer oor die Israeliet nie.
LEVITIKUS 25:53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos een wat van jaar tot jaar loonarbeider is, moet hy by hom wees; hy mag nie met hardheid oor hom voor jou oë heers nie.
LEVITIKUS 25:53 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het soos 'n dagloner jaar na jaar vir die nie-Israeliet gewerk. Jy moet sorg dat hy nie hard behandel word nie.
LEVITIKUS 25:53 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos 'n dagloner moet hy jaar ná jaar by hom wees. Hy mag hom nie geweld aandoen terwyl julle toekyk nie.
LEVITIKUS 25:53 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En soos 'n jaarlikse dagloner sal hy by hom wees, en die ander een sal nie met strengheid oor hom heers voor jou oë nie.