LEVITIKUS 25:5
LEVITIKUS 25:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie die koring en gars afsny wat self begin groei nie en julle mag nie die druiwe pluk wat aan die ranke van julle wingerde groei nie. Dit is 'n jaar wanneer die land moet rus.
LEVITIKUS 25:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat van jou oes opslaan, moet jy nie afoes nie, en die druiwe van jou ongesnoeide wingerdstok nie afsny nie. Dit moet 'n jaar van rus vir die land wees.
LEVITIKUS 25:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle mag selfs nie die opslaggraan of die druiwetrosse van die ongesnoeide wingerde afoes nie. Dit moet vir die land 'n jaar van algehele rus wees.
LEVITIKUS 25:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die opslag van jou graanoes mag jy nie oes nie, en die druiwe aan jou ongesnoeide wingerd mag jy nie afoes nie. Dit moet vir die land 'n buitengewone rusjaar wees.
LEVITIKUS 25:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat vanself uit jou oes groei, mag jy nie maai nie, en die druiwe van jou wingerdstok nie afsny nie, want dit is 'n jaar van rus vir die land.