LEVITIKUS 25:43
LEVITIKUS 25:43 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie kwaai regeer oor 'n ander Israeliet nie, jy moet jou God respekteer.
LEVITIKUS 25:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag nie met hardheid oor hom heers nie, maar jy moet jou God vrees.
LEVITIKUS 25:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit eerbied vir julle God mag julle ook nie so 'n mede-Israeliet hard behandel nie.
LEVITIKUS 25:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy mag hom nie aan geweld onderwerp nie. Jy moet ontsag hê vir jou God.
LEVITIKUS 25:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag nie met strengheid oor hom heers nie; maar jy moet jou God vrees.