LEVITIKUS 25:37
LEVITIKUS 25:37 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie vir hom rente laat betaal wanneer jy vir hom geld leen nie, en wanneer jy vir hom kos gee, dan moet jy hom nie te veel laat betaal nie.
LEVITIKUS 25:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jou geld mag jy hom nie op rente gee nie, en jou eetware mag jy nie teen wins gee nie.
LEVITIKUS 25:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy aan hom geld leen, moet dit dus rentevry wees, en as jy aan hom kos verskaf, moet dit teen kosprys wees.
LEVITIKUS 25:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou geld mag jy nie vir hom teen rente gee nie en van jou kos mag jy nie vir hom teen wins gee nie.
LEVITIKUS 25:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag hom nie jou geld op woeker gee nie, en jy mag hom nie jou lewensmiddele leen om te vermeerder nie.