LEVITIKUS 25:34
LEVITIKUS 25:34 Bybel vir almal (ABA)
Die Leviete mag nie die weiveld rondom hulle stede verkoop nie, dit moet altyd aan hulle behoort.
LEVITIKUS 25:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die weiveld om hulle stede mag nie verkoop word nie, want dit is 'n ewige besitting vir hulle.
LEVITIKUS 25:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die weiveld om die Levietestede mag nooit verkoop word nie, want die Leviete het 'n onvervreembare reg daarop.
LEVITIKUS 25:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die weiveld van hulle stede mag nie verkoop word nie, want dit is vir altyd hulle erfgrond.
LEVITIKUS 25:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die grond van die weiveld van hulle stede mag nie verkoop word nie; want dit is hulle ewige besit.