LEVITIKUS 25:23
LEVITIKUS 25:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE grond moet ook nie vir altyd verkoop word nie; want die land is myne, omdat julle vreemdelinge en bywoners by My is.
LEVITIKUS 25:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Onthou dat die land nooit op ’n permanente basis verkoop mag word nie, want eintlik behoort die land aan My. Julle is eintlik net vreemdelinge en huurders wat by My bly.”
LEVITIKUS 25:23 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie grond verkoop sodat dit altyd aan die nuwe eienaar behoort nie, want die land behoort aan My, julle is vreemdelinge en bywoners by My.
LEVITIKUS 25:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Geen grond mag permanent verkoop word nie, want die land behoort aan My. Julle is slegs vreemdelinge en bywoners by My.
LEVITIKUS 25:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Die grond mag nie onherroeplik verkoop word nie, want aan My behoort die grond. Ja, julle is •vreemdelinge en bywoners by My.