LEVITIKUS 25:17
LEVITIKUS 25:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wys julle eerbied vir God deur mekaar nie uit te buit nie. Ek, die HERE, is julle God.
LEVITIKUS 25:17 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie mekaar laat swaarkry nie, julle moet julle God respekteer en dien. Ek is julle God die Here.
LEVITIKUS 25:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat niemand dan sy naaste verdruk nie, en vrees jy jou God; want Ek is die HERE julle God.
LEVITIKUS 25:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit eerbied vir julle God mag julle mekaar nie uitbuit nie. Ek is die Here julle God.
LEVITIKUS 25:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle volksgenote mag mekaar nie uitbuit nie. Jy moet ontsag hê vir jou God, want Ek, die HERE, is julle God.