LEVITIKUS 23:4
LEVITIKUS 23:4 Bybel vir almal (ABA)
“Hierdie is die feeste van die Here, dit is die tye wanneer julle moet bymekaarkom om julleself te wy. Julle moet die feeste vier op die tye wanneer julle dit moet doen.
LEVITIKUS 23:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die feestye van die HERE, die heilige vierdae wat julle moet uitroep op hulle bepaalde tyd.
LEVITIKUS 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Verder is daar ook die volgende feeste tot my eer, gewyde byeenkomste wat julle op vasgestelde tye moet vier
LEVITIKUS 23:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Die feesdae van die HERE, die heilige byeenkomste wat julle moet uitroep op hulle vaste tye, is die volgende
LEVITIKUS 23:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die feestye van die HERE, heilige samekomste, wat julle op die regte tyd moet uitroep.