LEVITIKUS 23:15
LEVITIKUS 23:15 Bybel vir almal (ABA)
Daarna moet julle sewe weke tel, julle moet dit tel van die dag ná die Sabbatdag, die dag wanneer julle die gerf bring om 'n beweeg-offer te wees.
LEVITIKUS 23:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan moet julle tel van die dag ná die sabbat, van die dag af as julle die beweegoffergerf bring — sewe volle weke moet dit wees
LEVITIKUS 23:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Van die dag ná die sabbat af, die dag waarop julle die are as beweegoffer vir die Here aanbied, moet julle sewe volle weke tel.
LEVITIKUS 23:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Vanaf die dag ná die Sabbat, vanaf die dag waarop julle 'n gerf as gewyde gawe bring, moet julle die dae aftel: Sewe volle weke moet dit wees.
LEVITIKUS 23:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle moet vir julle tel van die môre ná die sabbat af, van die dag af dat julle die beweegoffergerf gebring het; sewe sabbatte moet voltooi wees