LEVITIKUS 23:12
LEVITIKUS 23:12 Bybel vir almal (ABA)
Op dieselfde dag moet julle 'n gesonde jaaroud lam bring om 'n brand-offer vir die Here te wees.
LEVITIKUS 23:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet ook op die dag as julle die gerf beweeg, 'n jaaroud lam sonder gebrek as brandoffer aan die HERE berei
LEVITIKUS 23:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer julle die are as beweegoffer aanbied, moet julle ook 'n jaaroud lam sonder liggaamsgebrek as brandoffer aan die Here bring
LEVITIKUS 23:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die dag wanneer julle die gerf aanbied, moet julle 'n jaaroud lam sonder gebrek as •brandoffer vir die HERE bring
LEVITIKUS 23:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En op die dag as julle die gerf beweeg, moet julle 'n jaaroud lam sonder gebrek as brandoffer aan die HERE berei.