LEVITIKUS 22:11
LEVITIKUS 22:11 Bybel vir almal (ABA)
As die priester 'n slaaf gekoop het of as 'n slaaf in sy huis gebore is, dan mag die slaaf van die priester se kos eet.
LEVITIKUS 22:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as 'n priester iemand met sy geld koop, mag dié daarvan eet, en die wat in sy huis gebore is; húlle mag van sy voedsel eet.
LEVITIKUS 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Slawe wat deur die priester gekoop is, of dié wat van geboorte af deel is van sy huishouding, mag wel eet van die kos wat hy ontvang.