LEVITIKUS 21:11
LEVITIKUS 21:11 Bybel vir almal (ABA)
Hy mag glad nie by 'n lyk kom nie, ook nie by sy pa of sy ma se lyk nie, hy sal onrein word.
LEVITIKUS 21:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy mag by geen dooie kom nie, selfs aan sy vader en moeder hom nie verontreinig nie
LEVITIKUS 21:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy mag ook glad nie naby enige lyk kom nie, hy mag nie eens met die lyk van sy pa of ma verontreinig word nie.
LEVITIKUS 21:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By geen dooie mag hy kom nie; selfs deur sy vader of sy moeder mag hy hom nie verontreinig nie.
LEVITIKUS 21:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy mag ook by geen dooie ingaan nie en hom nie vir sy vader of sy moeder verontreinig nie