LEVITIKUS 20:22
LEVITIKUS 20:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Julle moet al my reëls en regulasies noukeurig gehoorsaam, anders sal die land waarheen Ek julle bring, julle uitspoeg.
LEVITIKUS 20:22 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet aanhou om alles te doen wat Ek sê en besluit, dan sal Ek julle bring na 'n land, en daardie land sal julle nie wegjaag nie.
LEVITIKUS 20:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Onderhou dan al my insettinge en al my verordeninge en doen dit, dat die land waarheen Ek julle bring om daarin te woon, julle nie uitspuug nie.
LEVITIKUS 20:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle moet al my voorskrifte en bepalings gehoorsaam en dit uitvoer. As julle dit nie doen nie, sal die land waarheen Ek julle laat trek om daar te woon, julle uitspoeg.
LEVITIKUS 20:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Julle moet al my vaste voorskrifte en al my beslissings nakom en dit uitvoer sodat die land waarheen Ek julle gaan neem om in te woon, julle nie ook uitspoeg nie.