LEVITIKUS 20:10
LEVITIKUS 20:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as iemand owerspel doen met 'n man se vrou, owerspel doen met sy naaste se vrou, moet hy en sy wat owerspel doen, sekerlik gedood word.
LEVITIKUS 20:10 Bybel vir almal (ABA)
“En die man wat egbreuk pleeg met 'n ander man se vrou, moet sterf, hy en die vrou moet sterf.
LEVITIKUS 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Iemand wat egbreuk pleeg met die vrou van 'n medeburger, moet doodgemaak word. Dit geld vir die man en ook vir die vrou wat egbreuk pleeg.
LEVITIKUS 20:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As daar iemand is wat owerspel pleeg met 'n vrou, moet daardie man wat owerspel pleeg met sy naaste se vrou beslis sterf – die owerspeler én die owerspeelster.
LEVITIKUS 20:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die man wat owerspel pleeg met 'n ander man se vrou, ook hy wat owerspel pleeg met sy naaste se vrou, die egbreker en die egbreekster moet sekerlik gedood word.