LEVITIKUS 19:37 - Compare All Versions
LEVITIKUS 19:37 ABA (Bybel vir almal)
“Julle moet alles doen wat Ek sê en besluit. Ek is die Here.”
Deel
LEVITIKUS 19 ABALEVITIKUS 19:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarom moet julle al my insettinge en al my verordeninge onderhou en dit doen. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:37 AFR83 (Afrikaans 1983)
Gehoorsaam al my voorskrifte en bepalings en leef daarvolgens. Ek is die Here.”
LEVITIKUS 19:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Julle moet al my vaste voorskrifte en al my beslissings nakom; julle moet dit uitvoer. Ek is die HERE.’ ”
LEVITIKUS 19:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom moet julle al my insettinge en al my verordeninge onderhou en dit doen: Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:37 DB (Die Boodskap)
moet julle my reëls en voorskrifte volg en volgens hulle optree. Ek is die Here.”
Deel
LEVITIKUS 19 DBLEVITIKUS 19:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Julle moet al my gebooie en bepalings noukeurig gehoorsaam, want Ek is die HERE.”
Deel
LEVITIKUS 19 NLV