LEVITIKUS 19:32
LEVITIKUS 19:32 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet opstaan wanneer 'n oumens na jou toe kom, jy moet hom respekteer en jy moet vir God respekteer en dien. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vir die grys hare moet jy opstaan, en die persoon van 'n grysaard eer; en jy moet jou God vrees. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Uit eerbied vir jou God moet jy eerbied bewys aan oumense en hulle met respek behandel. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Vir 'n grysaard moet jy opstaan, eerbied betoon aan 'n bejaarde en ontsag hê vir jou God. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy moet opstaan voor die grys kop en die aangesig van die ou man eer en jou God vrees: Ek is die HERE.