LEVITIKUS 19:30
LEVITIKUS 19:30 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet my Sabbatdae vier en julle moet my tempel respekteer. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet my sabbatte hou en my heiligdom ontsien. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet my gebooie oor die sabbat gehoorsaam en eerbied hê vir my heiligdom. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ My Sabbatte moet julle hou en vir my heiligdom moet julle ontsag hê. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle moet my sabbatte onderhou en my heiligdom ontsien: Ek is die HERE.