LEVITIKUS 19:27
LEVITIKUS 19:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag die rand van julle hoofhare nie rond wegskeer nie. Ook mag jy die rand van jou baard nie skend nie.
LEVITIKUS 19:27 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer julle wil rou, dan mag julle nie die hare langs die kante van julle kop en julle baard afskeer nie.
LEVITIKUS 19:27-28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle mag nie die hare op julle slape afknip nie. Jy mag nie die kant van jou baard wegsny nie.
LEVITIKUS 19:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag die hoeke van julle koppe nie omdraai nie, en die hoeke van jou baard mag jy nie skend nie.