LEVITIKUS 19:24
LEVITIKUS 19:24 Bybel vir almal (ABA)
In die vierde jaar moet julle al die vrugte wy om vir die Here dankie te sê.
LEVITIKUS 19:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar in die vierde jaar moet al hulle vrugte 'n heilige feesgawe aan die HERE wees
LEVITIKUS 19:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vierde jaar moet al die vrugte as 'n gawe van dankbaarheid aan die Here gewy word.
LEVITIKUS 19:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die vierde jaar moet al die vrugte daarvan heilige lofoffers vir die HERE wees.
LEVITIKUS 19:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar in die vierde jaar moet al die vrugte daarvan heilig wees om die HERE te loof.