LEVITIKUS 19:11
LEVITIKUS 19:11 Bybel vir almal (ABA)
“Julle mag nie mekaar se goed steel of vir mekaar lieg of mekaar bedrieg nie.
LEVITIKUS 19:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag nie steel nie, en julle mag nie lieg nie, en julle mag die een die ander nie bedrieg nie.
LEVITIKUS 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle mag nie steel nie en julle mag nie lieg of mekaar bedrieg nie.
LEVITIKUS 19:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Julle mag nie steel nie, julle mag nie lieg nie, en julle mag as volksgenote mekaar nie bedrieg nie.
LEVITIKUS 19:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag nie steel nie, en julle mag nie bedrieg nie, en julle mag nie vir mekaar lieg nie.