LEVITIKUS 14:30
LEVITIKUS 14:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan moet hy een van die tortelduiwe berei of van die jong duiwe wat hy kan bekostig
LEVITIKUS 14:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die priester moet dan een van die twee tortelduiwe of ander duiwe wat die man gebring het
LEVITIKUS 14:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die priester moet een elk van die tortelduiwe of van die jong duiwe as offer bring – wat die man ook al kan bekostig
LEVITIKUS 14:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy moet die een van die tortelduiwe of van die jong duiwe offer soos hy kan kry