LEVITIKUS 14:26
LEVITIKUS 14:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook moet die priester van die olie in die priester se linkerhand giet.
LEVITIKUS 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna moet die priester van die olie in die palm van sy eie linkerhand gooi
LEVITIKUS 14:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die priester moet van die olyfolie in sy linkerhandpalm uitgooi