LEVITIKUS 14:24
LEVITIKUS 14:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die priester moet die skuldofferlam en die log olie neem; en die priester moet dit as beweegoffer voor die aangesig van die HERE beweeg.
LEVITIKUS 14:24 Bybel vir almal (ABA)
Die priester moet die lam en die log olie neem en hy moet dit heen en weer voor die Here beweeg om 'n beweeg-offer te wees.
LEVITIKUS 14:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die priester moet dan die skuldofferlam en die halwe liter olie as beweegoffer vir die Here aanbied.
LEVITIKUS 14:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die priester moet die jong ram vir die hersteloffer en die log olyfolie neem en dit voor die HERE as 'n gewyde gawe heen en weer beweeg.
LEVITIKUS 14:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die priester moet die skuldofferlam en die log olie neem, en die priester moet dit as beweegoffer voor die aangesig van die HERE beweeg.