KLAAGLIEDERE 5:20
KLAAGLIEDERE 5:20 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom hou U aan om ons te vergeet? Hoekom los U ons vir altyd?
KLAAGLIEDERE 5:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waarom sou U ons vir altyd vergeet, ons verlaat tot in lengte van dae?
KLAAGLIEDERE 5:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom vergeet U ons vir altyd, waarom verlaat U ons vir goed?
KLAAGLIEDERE 5:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom vergeet U ons vir altyd en verlaat U ons so lank?