KLAAGLIEDERE 5:17
KLAAGLIEDERE 5:17 Bybel vir almal (ABA)
Dit is hoekom ons hartseer is, dit is hoekom ons oë dof geword het.
KLAAGLIEDERE 5:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierom het ons hart krank geword, hierom is ons oë verduister
KLAAGLIEDERE 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die rede vir ons droefheid, vir die swart kringe om ons oë
KLAAGLIEDERE 5:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hieroor het ons hart gebreek, hieroor het ons oë dof geword
KLAAGLIEDERE 5:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom is ons hart moeg; oor hierdie dinge is ons oë dof.