KLAAGLIEDERE 4:19
KLAAGLIEDERE 4:19 Bybel vir almal (ABA)
Ons vyande was vinniger as die arende in die lug. Hulle het ons gejaag op die berge, hulle het vir ons gewag in die woestyn.
KLAAGLIEDERE 4:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kof. Ons vervolgers was vinniger as die arende van die hemel, op die berge het hulle ons hewig agtervolg, in die woestyn het hulle ons voorgelê.
KLAAGLIEDERE 4:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons agtervolgers was vinniger as die arende in die lug; hulle het in die berge op ons hakke gelê en ons in die woestyn in 'n hinderlaag gelei.
KLAAGLIEDERE 4:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons agtervolgers was vinniger as arende in die lug; oor die berge het hulle op ons hakke gebly, in die woestyn het hulle ons voorgelê.
KLAAGLIEDERE 4:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons vervolgers is vinniger as die arende van die hemel: hulle het ons agtervolg op die berge, hulle het ons in die woestyn gewag.