KLAAGLIEDERE 3:62
KLAAGLIEDERE 3:62 Bybel vir almal (ABA)
U weet hoe my vyande teen my praat, hulle fluister die hele dag oor my.
KLAAGLIEDERE 3:62 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die lippe van my teëstanders en hulle bedenksels die hele dag teen my.
KLAAGLIEDERE 3:62 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
alles wat oor my teenstanders se lippe kom, en hulle geskinder oor my die hele dag.
KLAAGLIEDERE 3:62 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die lippe van die wat teen my opgestaan het, en hulle plan teen my die hele dag.