KLAAGLIEDERE 3:6
KLAAGLIEDERE 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het my in donker plekke laat bly soos dié wat lankal dood is.
KLAAGLIEDERE 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Hy het my laat woon in die donker, soos mense wat lank gelede dood is.
KLAAGLIEDERE 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het my in donker plekke laat sit soos die wat lankal dood is.
KLAAGLIEDERE 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy maak die donker my tuiste, ek is soos dié wat lankal dood is.
KLAAGLIEDERE 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het my in donker plekke gestel soos die wat van ouds af dood is.