KLAAGLIEDERE 3:56
KLAAGLIEDERE 3:56 Bybel vir almal (ABA)
U het gehoor toe ek gebid het en gesê het: “U moenie u ore toehou wanneer ek skree en vra dat U my moet red nie!”
KLAAGLIEDERE 3:56 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U hoor my stem; verberg u oor nie vir my ontboeseming, vir my hulpgeroep nie.
KLAAGLIEDERE 3:56 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het gehoor hoe ek smeek: “Moet tog nie afsydig staan nie, gee uitkoms en red my!”
KLAAGLIEDERE 3:56 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het my stem gehoor. Moet tog nie u ore sluit vir my geroep om uitkoms nie.
KLAAGLIEDERE 3:56 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het my stem gehoor; verberg u oor nie vir my asem, vir my geroep nie.