KLAAGLIEDERE 3:28
KLAAGLIEDERE 3:28 Bybel vir almal (ABA)
wanneer hy alleen moes sit en moes stilbly omdat die Here die juk op hom gesit het.
KLAAGLIEDERE 3:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jod. Laat hom eensaam sit en swyg, as Hy hom dit opgelê het.
KLAAGLIEDERE 3:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat hy in sy eensaamheid geduldig bly as God hom die las opgelê het
KLAAGLIEDERE 3:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy moet alleen sit in stilte, want die HERE het dit op hom gelê.
KLAAGLIEDERE 3:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sit alleen en swyg, want hy het dit op hom gedra.