KLAAGLIEDERE 3:26
KLAAGLIEDERE 3:26 Bybel vir almal (ABA)
Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red.
KLAAGLIEDERE 3:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE.
KLAAGLIEDERE 3:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Goed is dit om stil te hoop op die verlossing van die HERE.
KLAAGLIEDERE 3:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is goed dat 'n mens op die verlossing van die HERE hoop en stil wag.