KLAAGLIEDERE 3:22
KLAAGLIEDERE 3:22 Bybel vir almal (ABA)
Die Here doen altyd wat Hy belowe het, Hy is altyd jammer vir mense wat swaarkry.
KLAAGLIEDERE 3:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie
KLAAGLIEDERE 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie
KLAAGLIEDERE 3:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is deur die troue liefde van die HERE dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie.
KLAAGLIEDERE 3:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is uit die barmhartighede van die HERE dat ons nie verteer is nie, omdat sy medelye nie ophou nie.
KLAAGLIEDERE 3:22 Die Boodskap (DB)
die Here hou nooit op om vir ons om te gee nie. Hy bly getrou. Sy liefde het ons gespaar. Hy het gekeer dat ons heeltemal uitgewis is.