KLAAGLIEDERE 3:14
KLAAGLIEDERE 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek word uitgelag deur my hele volk, hulle sing heeldag spotliedjies oor my.
KLAAGLIEDERE 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Al my mense lag vir my, hulle sing oor my en spot vir my, die hele dag lank.
KLAAGLIEDERE 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het 'n belagging geword vir my hele volk, hulle spotlied die hele dag.
KLAAGLIEDERE 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek word uitgelag deur al my mense; hulle spotlied klink heeldag op.
KLAAGLIEDERE 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek was 'n bespotting vir my hele volk; en hulle lied die hele dag.