JOSUA 8:32
JOSUA 8:32 Die Boodskap (DB)
Die Israeliete het toegekyk terwyl Josua ’n afskrif van die wet van Moses op ’n stel klippe neergeskryf het.
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:32 Bybel vir almal (ABA)
Josua het die Wette van Moses oorgeskryf op die klippe. Die Israeliete het gesien dat hy dit skryf.
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar het hy 'n afskrif van die wet van Moses op die klippe geskrywe, wat hy geskrywe het voor die oë van die kinders van Israel
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josua het daar op die klippe 'n afskrif aangebring van die wet van Moses. Hy het dit voor die oë van die Israeliete neergeskrywe.
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josua het daar 'n afskrif van die Wet van Moses op klippe gemaak, wat hy voor die oë van die Israeliete opgeskryf het.
Deel
Lees JOSUA 8