JOSUA 8:15
JOSUA 8:15 Bybel vir almal (ABA)
Dit het gelyk of Josua en al die Israeliete die oorlog verloor, hulle het na die woestyn gevlug.
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josua en die hele Israel het hul laat verslaan voor hulle en gevlug in die rigting van die woestyn.
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josua en die hele Israel het hulleself laat terugdryf deur die manne van Ai, en in die rigting van die woestyn gevlug.
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josua en die hele Israel het voor hulle teruggeval en gevlug in die rigting van die woestyn.
Deel
Lees JOSUA 8JOSUA 8:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Josua en die hele Israel het gemaak asof hulle voor hulle geslaan is en op die pad na die woestyn gevlug.
Deel
Lees JOSUA 8