JOSUA 10:8
JOSUA 10:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie, want Ek gee hulle in jou hand. Niemand van hulle sal voor jou staande bly nie.”
JOSUA 10:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Josua: Wees nie bevrees vir hulle nie, want Ek het hulle in jou hand gegee; daar mag geen man van hulle voor jou staan nie.
JOSUA 10:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Josua gesê: “Jy moenie bang wees vir hulle nie, want Ek sal jou laat wen teen hulle, nie een van hulle sal iets teen jou kan doen nie.”
JOSUA 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het aan Josua gesê: Wees nie bevrees vir hulle nie, want Ek gee hulle in jou hand; niemand van hulle sal voor jou standhou nie.
JOSUA 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie, Ek gee hulle in jou mag oor. Nie een van hulle is teen jou bestand nie.”