JOSUA 10:2
JOSUA 10:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Jerusalem het toe baie bang geword, want Gibeon was 'n groot stad. Dit was soos die stad van 'n koning, dit was groter as die stad Ai, en al die manne van Gibeon kon goed oorlog maak.
JOSUA 10:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het hulle baie bevrees geword, omdat Gíbeon 'n groot stad was, soos een van die koningstede, en omdat hy groter as Ai en al sy manne helde was.
JOSUA 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mense van Jerusalem het baie bang geword, want Gibeon was 'n belangrike stad, soos 'n stad met 'n koning, en groter as Ai, en al sy manne was dapper vegters.
JOSUA 10:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het hy vreesbevange geword. Gibeon was immers 'n groot stad, soos een van die koningstede – ja, dit was groter as Ai, en al sy manne was helde.
JOSUA 10:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dat hulle baie bang was, omdat Gíbeon 'n groot stad was, soos een van die koninklike stede, en omdat dit groter was as Ai, en al sy manne was magtiges.