JONA 2:9
JONA 2:9 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek, ek wil my danklied vir U offer. Ek wil doen wat ek belowe het. Die Here het my gered.”
Deel
Lees JONA 2JONA 2:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek daarenteen sal aan U offer met 'n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die HERE.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl ek 'n loflied sing, wil ek aan U 'n offer bring; wat ek beloof het, sal ek doen. Hulp kom net van die Here af.”
Deel
Lees JONA 2