JONA 2:3
JONA 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U tog het my in die diepte gewerp, in die hart van die see, sodat 'n stroom my omring het; al u bare en u golwe het oor my heengegaan.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:3 Bybel vir almal (ABA)
U het my in die diep water gegooi, in die diepste plek van die see. Daar was water bo-oor my. U het groot branders gestuur, en die water het oor my gespoel.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het my die diepte ingegooi, diep in die see, en die watermassa het my omring. U het golf na golf oor my laat gaan.
Deel
Lees JONA 2