JONA 2:1
JONA 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Jona was binne-in die vis en toe het hy tot sy God die Here gebid.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jona het tot die HERE sy God gebid uit die ingewande van die vis
Deel
Lees JONA 2JONA 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe bid Jona daar binne-in die vis tot die Here sy God.
Deel
Lees JONA 2JONA 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jona het uit die vis se maag tot die HERE sy God gebid.
Deel
Lees JONA 2