JOËL 3:6
JOËL 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle het die mense van Juda en Jerusalem verkoop aan die Grieke, ver weg van my mense se land.
JOËL 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het julle die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem aan die kinders van Jawan verkoop, om hulle ver van hul grondgebied te verwyder.
JOËL 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het die mense van Juda en Jerusalem in Griekeland gaan verkoop, julle het hulle ver weg uit hulle gebied uit weggevat
JOËL 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en die kinders van Juda en Jerusalem het julle aan die Grieke verkoop om hulle ver van hulle grondgebied weg te neem.
JOËL 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem het julle aan die Grieke verkoop, om hulle ver van hulle grondgebied af te verwyder.