JOËL 3:13
JOËL 3:13 Bybel vir almal (ABA)
Dit is nou die tyd om hulle te straf. Die volke is soos koring wat ryp is. Bring die sekel en sny hulle af! Trap die druiwe, want die parskuip is vol, dit loop oor. Daar is baie slegte mense vir wie Ek sal straf!
JOËL 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Steek die sekel in, want die oes is ryp! Kom trap, want die parskuip is vol, die kuipe loop oor! Want hulle boosheid is groot.
JOËL 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sondes is baie: steek die sekel in, want die oes is ryp, kom trap, die parskuip is vol, die wynkuipe loop oor.
JOËL 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Steek die sekel in, want die oes is ryp! Klim in, trap, want die parskuip is vol en die giskuipe loop oor, want hulle boosheid is groot!
JOËL 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sit julle in die sekel, want die oes is ryp; kom, klim af; want die pers is vol, die vette loop oor; want hulle boosheid is groot.