JOËL 2:6 - Compare All Versions
JOËL 2:6 ABA (Bybel vir almal)
Al die volke bewe wanneer die sprinkane kom, almal skrik, en hulle gesigte word bleek.
Deel
JOËL 2 ABAJOËL 2:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Vir hom bewe die volke van angs, alle aangesigte verbleek.
Deel
JOËL 2 AFR53JOËL 2:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Voor hom bewe volke, almal se gesigte is doodsbleek.
Deel
JOËL 2 AFR20JOËL 2:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Voor hulle aangesig sal die volk baie pyn wees: alle gesigte sal swart word.
Deel
JOËL 2 CAB23JOËL 2:6 DB (Die Boodskap)
Nasies bewe voor hulle van angs. Almal word bleek van benoudheid!
Deel
JOËL 2 DBJOËL 2:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Angs oorweldig die mense; hulle gesigte is bleek van vrees.
Deel
JOËL 2 NLV