JOËL 2:15
JOËL 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Blaas die basuin op Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n vergadering saam!
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:15 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die ramshoring blaas op Sionsberg. Julle moet 'n dag aan die Here wy, en almal moet op daardie dag vas. Julle moet al die mense roep om bymekaar te kom.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Blaas die ramshoring in Sion, bepaal 'n dag om te vas, roep die gemeente bymekaar.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Blaas die ramshoring op Sion, bepaal 'n heilige vastyd, roep 'n gewyde byeenkoms uit.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Blaas die basuin in Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n plegtige byeenkoms.
Deel
Lees JOËL 2