JOB 38:7
JOB 38:7 Bybel vir almal (ABA)
Daardie dag het al die môre-sterre gesing en almal in die hemel het gejuig.
Deel
Lees JOB 38JOB 38:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die môresterre saam gejubel en al die seuns van God gejuig het?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
daardie oggend toe die sterre saamgesing het en al die hemelinge gejubel het?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
terwyl die oggendsterre saam gejubel, en al die hemelwesens gejuig het?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe die môresterre saam gesing het, en al die seuns van God gejuig het?
Deel
Lees JOB 38